AgriSeker “Agter die Makelaar”
				<language>af</language>
						<podcast:locked>no</podcast:locked>
AgriSeker “Agter die Makelaar”
Agter die Makelaar: Reinhard Kuschke - Besturende Direkteur by AgriSeker
		<description><![CDATA[Van die eerste gesprek oor ’n produsent se risiko, tot die oomblik wanneer skade plaasvind en ’n eis bestuur moet word, is die verhouding tussen AgriSeker en die makelaar deel van elke stap.
Dit is ’n vennootskap waarin kennis gedeel, verantwoordelikheid gedra en oplossings saam gevind word – met die produsent uiteindelik in die middel van dit alles.
AgriSeker erken die makelaar daarom nie bloot as ’n verspreidingskanaal nie, maar as ’n besigheidsvennoot en ’n belangrike deel van die span.
Want wanneer die makelaar by die boer staan, staan AgriSeker agter die makelaar. ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
Agter die Makelaar: Wilco van Heerden - Oesversekering Spesialis by VKB
		<description><![CDATA[Die makelaar beklee ’n unieke plek in die verhouding tussen die produsent en AgriSeker. Dit is iemand wat die boer se besigheid en risiko’s leer ken, advies gee wanneer besluite geneem moet word, en dikwels die eerste oproep ontvang wanneer iets verkeerd loop.
Maar ’n sterk makelaar kan dit nie in isolasie doen nie.
Agter hom of haar moet daar ’n vennoot wees wat luister, reageer, kundigheid beskikbaar stel en ondersteuning bied wanneer dit saak maak. ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
Agter die Makelaar: Eugene Wandrag - Besigheidsanalis by AgriSeker
		<description><![CDATA[Gewasse, weerstoestande en skade kan kompleks wees. Daarom kan daar nie van ’n makelaar verwag word om elke tegniese antwoord oor elke gewas of tipe skade self te hê nie.
Hy hoef ook nie.
Agter die makelaar staan AgriSeker se spesialisspan met tegniese kennis, ervaring, skadebepaling en ondersteuning in die veld. Daardie kundigheid help die makelaar om sy kliënt beter te ondersteun en met groter vertroue oor risiko en dekking te gesels. ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
Hy hoef ook nie.
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
Agter die Makelaar: Johan Roos - Finansiële en Eise Bestuurder by AgriSeker
		<description><![CDATA[Wanneer hael of ander skade ’n oes tref, is die makelaar dikwels die eerste persoon wat die produsent bel. Dit is ’n oomblik waarin goeie advies, vinnige kommunikasie en ’n doeltreffende eisproses besonder belangrik word.
En dit is ook waar die vennootskap tussen AgriSeker en die makelaar in praktyk getoets word.
Vandag kyk ons na wat gebeur vanaf die oomblik wat ’n eis aangemeld word – en hoe AgriSeker agter die makelaar staan sodat die makelaar die produsent deur die proses kan begelei. ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
Agter die Makelaar: Loise Botha - Onderskrywingsbestuurder by AgriSeker
		<description><![CDATA[’n Makelaar ken sy kliënt. Hy verstaan die boerdery, die omgewing en die risiko’s waarmee die produsent elke seisoen rekening moet hou. Maar om daardie kennis in die regte dekking te omskep, verg ’n spanpoging.
Dit is waar AgriSeker se verhouding met die makelaar begin. Deur onderskrywingskennis en die makelaar se begrip van die produsent bymekaar te bring, kan risiko behoorlik beoordeel word en kan die regte oplossing gevind word. ]]></description>
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Reinhard Kuschke
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Dr. Malherbe
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Fritz Bredenkamp
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Lucas Lessing
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”
“Voete op die plaas”: AgriSeker – ‘n seker toekoms. Pieter van der Berg
				<podcast:season>0</podcast:season>
		<podcast:episode>0</podcast:episode>
		<itunes:season>0</itunes:season>
		<itunes:episode>0</itunes:episode>
				AgriSeker “Agter die Makelaar”